Home > Terms > Afrikaans (AF) > Encore

Encore

Encore, Las Vegas is 'n luukse oord, kasino en hotel in die Las Vegas-gordel in Nevada, VSA. Die oord is in Desember 2008 geopen en word deur Wynn Resorts Limited besit. Die hotel het die AAA Five Diamond-toekenning asook verskeie Forbes vyfster-toekennings verower wat die hotel as een van die beste hotelle in die wêreld kenmerk.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Karin Stelzmann
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: People Category: Artists

Cy Twombly

Cy Twombly, ook bekend deur sy geboorte naam Edwin Parker Twombly Jr, was 'n Amerikaanse kunstenaar, beste bekend vir sy graffiti-styl skilderye. ...

Contributor

Featured blossaries

Screening Out Loud: ENG 195 Film

Category: Entertainment   1 18 Terms

Frank Sinatra

Category: Entertainment   1 1 Terms