Home > Terms > Afrikaans (AF) > Harde water

Harde water

Water wat baie soute bevat. Tydelike harde water, wat magnesium- en kalsiumbikarbonaat bevat en sag gemaak kan word deur dit te kook; Blywende harde water, wat die sulfate en chlorides van kalsium en magnesium bevat en deur die byvoeging van wassoda sag gemaak kan word. Harde water voorkom dat dit skuim met seep.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Blossaries

  • 5

    Followers

Industry/Domain: Health care Category: Diseases

Dansraserny

Dansraserny is 'n abnormaal hewige danslus, danswaansin, tarantisme of danswoede. 'n Manie gekenmerk deur 'n onbeheersde impuls om te dans, veral ...